Verbruikerstudies Gr 10 - 12
EDUPLEX Parallelmedium Privaat skool PERMANENTE POS VANAF JANUARIE 2027 Verbruikerstudies Gr 10 – 12 Die suksesvolle kandidaat moet aan die volgende vereistes voldoen: taalvaardig in beide Afrikaans en Engels. B-graad en HOD-diploma of vier (4) jaar onderwysgraad. geregistreer by SARO (SACE). IEB-ondervinding in Verbruikerstudies. Suid-Afrikaanse burger. die bereidwilligheid om by die skool se buitemuurse bedrywighede betrokke te wees. die vermoë om as deel van ‘n span entoesiastiese onderwysers aan ‘n opwindende leerprogram te werk. SLUITINGSDATUM VIR AANSOEKE: 12 OKTOBER 2026 Stuur CV en bewys van kwalifikasies (asook SACE-bewys) na wilma.viljoen@eduplex.co.za . Eduplex (Hoërskool) Mearastraat 1193 Queenswood 012 333 2387 Indien Eduplex u nie teen 30 Oktober 2026 gekontak het nie, kan u aanvaar dat u aansoek nie suksesvol was nie. EDUPLEX BEHOU DIE REG VOOR OM POSTE NIE TE VUL NIE. Beskerming van persoonlike inligting: Eduplex sal – soos voorgeskryf deur POPIA – alle kandidate se persoonlike inligting vertroulik hanteer. KANDIDATE MOET DIE CHRISTENETOS EN –WAARDES VAN EDUPLEX ONDERSTEUN SLUITINGSDATUM
ISASA (isasa.org)