Technical Advisor / Tegniese Adviseur
Kern doel van die pos: Om tegniese ondersteuning en dienslewering aan kliënte (Boere) te verskaf met betrekking tot OVK Pro Livestock se lewendehawe dataversameling en analyseringsoplossings. Minimum Vereistes: Tersiêre kwalifikasie in Landbou; Sterk administratiewe vaardighede; Rekenaarvaardighede is noodsaaklik; Bestuurslisensie is noodsaaklik; Basiese programmering/koderingskennis sal voordelig wees. Vaardighede : Goeie kommunikasie- en taalvaardighede in Afrikaans en Engels; Rekenaarvaardig (MS Office); Besigheidsinsig. Verantwoordelikhede : Verskaffing van tegniese dienste aan produsente; Tegniese ondersteuning en dienslewering aan kliënte met verwysing na OVK Pro Livestock se lewendehawe en dataversameling en analiseringprodukte; Bevorder die uitbou en handhawing van kliënteverhoudinge; Beheer en bestuur van administrasie.
OVK (ovk.co.za)