LICHTENBURG

LEARNER PARTS MARKETER

NWK Limited · Posted 3d ago

7 SOURCES

LEARNER PARTS MARKETER JOB GRADE 6 - 8 Join NWK – Top Employer 2026 Purpose of the position: To train and develop employees to further gain experience, knowledge in the Agriculture Mechanisation industry regarding New Holland product knowledge and spare parts. Excellent client service and sound business practice will form part of the development journey. The suitable candidate will also do relief work at the various operating points as required. Responsibilities: This position will give a learning opportunity for further development, depending on current skill level and knowledge in the industry. Responsibilities and development will include, but not limited to the following: • Ensure high level of customer satisfaction; • Correct receiving and adherence to effective stock/spare parts management principles; • Assistance with customer spare parts related problems; • Implementation and adherence to occupation safety standards; • Control of stock, parts availability for work that needs to be done in workshops as well as walk in customers; • Prepare accurate quotations for spare parts regarding repair and maintenance work for clients; and • General administrative duties. Qualifications and requirements: • Preferably be in possession of a Grade 12 certificate; • Be in possession of a valid driver’s licence; and • Be fully bilingual in Afrikaans and English. Knowledge and experience: • Experience regarding farming equipment and spare parts will count towards recommendation; • Technically minded and sales oriented; • Problem solving; and • Experience with sales in customer facing environment. MECHANISATION | LICHTENBURG Applications can only be made through NWK's intranet. For any enquiries, contact Anita Labuschagne on (018 633 1363/1043 or recruitment@nwk.co.za. Visit our Facebook page at www.facebook.com/NWKLimited. The closing date for applications is 29 September 2026. If you are not invited for an interview within two weeks after the closing date, consider the application unsuccessful. NWK supports the purpose of the Employment Equity Act and gives preference to applicants from the nominated gro ups. Candidates with disabilities are encouraged to apply. NWK reserves the right not to fill the position. LEERLING ONDERDELE BEMARKER POSGRAAD 6 - 8 Sluit aan by NWK – Top Werkgewer 2026 Doel van die pos: In die posisie sal werknemers opgelei word en meer ervaring opdoen in die landbou meganisasie omgewing wat aanbetref New Holland toerusting en onderdele. Uitstekende klientediens en gesonde besigheidspraktyke sal deel uitmaak van die ontwikkelings-reis. Die geskikte kandidaat sal ook aflos werk doen by die verskillende bedryfspunte soos benodig. Verantwoordelikhede: Hierdie posisie voorsien `n verdere leer geleentheid om te ontwikkel afhangende van huidige vaardigheidsvlak en kennis in die industrie. Verantwoordelikheid en leer-areas sluit in, maar sal nie beperk wees tot die volgende: • Verseker hoë vlak van klantetevredenheid; • Korrekte ontvangs en die nakoming van effektiewe voorraad/parte bestuur beginsels; • Bystand aan klate rakende parte probleme; • Implementering en onderhoud van gesondheid en veiligheid standaarde binne die werk omgewing; • Beheer van voorraad, parte beskikbaarheid vir werk wat in die werkswinkel moet plaasvind sowel as inloop klante; • Voorbereiding van akkurate kwotasies rakende herstel en onderhoud werk; en • Algemene administratiewe pligte. Minimum vereistes: • Verkieslik in besit wees van ‘n Graad 12-sertifikaat; • Moet beskik oor ‘n geldige rybewys; • Volkome tweetalig wees in Afrikaans en Engels. Vaardighede: • Ondervinding wat plaastoerusting aanbetref en onderdele sal voorkeur geniet; • Tegniese ingesteldheid en verkope orienteerd; • Probleem oplossing; en • Ondervinding met verkope in ‘n klant aangesig omgewing. Aansoek kan alleenlik gedoen word deur NWK se intranet. Vir enige navrae, kontak Anita Labuschagne by (018) 633 1363/1043 of recruitment@nwk.co.za. Besoek ons Facebook-blad by www.facebook.com/NWKLimited. Die sluitingsdatum vir aansoeke is 29 September 2026. Indien jy nie binne twee weke na die sluitingsdatum vir ‘n onderhoud genooi word nie, ag die aansoek onsuksesvol. NWK ondersteun die oogmerk van die Wet op Gelyke Indiensneming en gee voorkeur aan aansoekers uit die benoemde groepe. Kandidate met gestremdhede word aangemoedig om aansoek te doen. NWK behou die reg voor om die pos nie te vul nie. MEGANISASIE | LICHTENBURG

ADVERTISEMENT

NWK Limited (careers.nwk.co.za)

ADVERTISEMENT